GO GEORGE at Lights Festival 2019

Apart from the bus service's operational adjustments to accommodate the annual Lights Festival, the GO GEORGE communication champions always make a huge contribution to the excitement and hype at this community event at the beginning of the holiday season.

Families flock to meet the mascots, Georgie and Smartie, and could take selfies with new fun frames as well this year.

PHOTOS AND CAPTIONS:

GO GEORGE @ Lights Festival 1 & 2:

George residents love the GO GEORGE mascots and enjoy taking selfies with them at special events like the Lights Festival, but this year, the show was stolen by the new selfie frames launched at the festival on Saturday. Some excited posers held it upside down, some got it right, but everyone loved their GO GEORGE selfies!

GO GEORGE @ Lights Festival 3:

Mascot Smartie won the little ones' hearts by dishing out sweeties at the Lights Festival.

GO GEORGE @ Lights Festival 4:

The GO GEORGE champions and mascots received cheerful applause as they entertained the crowd at the Lights Festival with their notsonimble dance moves.

GO GEORGE BY DIE LIGGIESFEES

Afgesien van die busdiens se operasionele aanpassings om die jaarlikse Liggiesfees te akkommodeer, maak die GO GEORGEpassasiersdiensbeamptes altyd 'n groot bydrae tot die opwinding en gees by hierdie gemeenskapsgeleentheid aan die begin van die vakansieseisoen. Families stroom altyd na die gelukbringers, Georgie en Smartie, om die twee vriendelike karakters te ontmoet en kon vanjaar ook selfies neem met nuwe prettige rame.

FOTO'S EN ONDERSKRIFTE:

GO GEORGE @ Lights festival 1 & 2:

Georgeinwoners is lief vir die GO GEORGEgelukbringers en geniet dit om selfies saam met hulle te neem by spesiale geleenthede soos die Liggiesfees, maar hierdie jaar is die kalklig gesteel deur die nuwe selfierame wat Saterdag by die fees bekendgestel is. Sommige opgewonde modelle het dit onderstebo vasgehou, sommige het dit reg gedoen, maar almal was mal oor hul GO GEORGEselfies!

GO GEORGE @ Lights festival 3:

Gelukbringer Smartie het die kleingoed se harte gewen deur lekkergoed uit te deel by die Liggiesfees.

GO GEORGE @ Lights festival 4:

Die GO GEORGEpassasiersdiensbeamptes en gelukbringers het vrolike applous ontvang terwyl hulle die skare by die Liggiesfees vermaak het met hulle niesoratse danspassies.

Source: George City

RELATED POSTS